South African Events Presents Afrikaans is Lekker

Sunday, July 27, 2025
Afrikaans is Lekker in Calgary met twee van die grootste kunstenaars in Afrikaans. Hierdie jaar bring ons vir Jo Black en vir Appel. Almal het vir Jo geniet in 2024 en Appel het geen bekendstelling nodig nie. Die optredes word moontlik gemaak deur die ondersteuning van Afriforum Wereldwyd. We are back again for a celebration of Afrikaans with Jo Black and Appel. Join us for a great show in Calgary.